Die Oukraal-liedjie songteksten
Jy met jou mandolientjie
Ek met my bandolientjie
Sing ons die Oukraal-liedjie saam
Sing ons van waterstrome
Slange in olienhoutsbome
En 'n ribbok wat daar teen die rantjie staan.
Ons sing, ons speel
Van die Oukraal wat ons nooit nie sal verveel, sal verveel
Jy met jou mandolientjie
Ek met my bandolientjie
Sing ons die Oukraal-liedjie saam