I'm crying again songteksten
Ja ek verlang na jou, my liefling, en ek droom van jou oe so blou
Ja ek dink net aan jou, my liefling, en my hart is'n mantel van rou
I gaze at the stars with a prayer in my heart
I ask for bitter strength just to hate and depart
Ja kom nou terug na my, my liefling, ek verlang na my liefling vanaand
Toe jy my verlaat het, is my wereld verskeur
Die son het ophou skyn en die maan het verkleur
So please come back to me my darling, can't you see that I'm crying again